Tim Aminov
Timur Davidovich Aminov (Moskou, 13 Desember 1988), algemeen bekend as Tim Aminov, is 'n Russiese musikant en musiekvervaardiger wat in 2016 internasionale bekendheid verwerf het met die videosnit vir sy lied One Lone Survivor.[1] Die videosnit het internasionale pryse ingepalm, soos die Cannes-rolprentfees van 2016 se Young Director Award (silwerprys of tweede plek).
Tim Aminov | |
---|---|
Tim Aminov in 2018 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Timur Davidovich Aminov |
Gebore | Moskou, RSFSR, Sowjetunie | 13 Desember 1988
Genres | Elektroniese en eksperimentele musiek, alternative hip hop, trip hop |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, musikant, musiekvervaardiger |
Instrumente | Stem (bariton), sintetiseerder, kitaar, baskitaar, klavier |
Jare aktief | 2011–hede |
Etikette | Electronica Records, Sonar Kollektiv, Ki Records |
Diskografie
wysigEP
wysig- «Lost Without You» (2011)
- «Moment» (2016)
- «Orpheus» (2018)
Enkelsnitte
wysig- «Veneno» (2018)
Verwysings
wysig- ↑ "spex.de, 9 Februarie 2016: Ästhetik der Post-Apokalypse: Tim Aminov – Videopremiere »One Lone Survivor«. Besoek op 19 April 2020". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 19 April 2020.