Tintinnabuli (enkelvoud tintinnabulum; uit Latyn tintinnabulum, "'n klok") is 'n komposisionele styl wat deur die Estiese komponis Arvo Pärt geskep is en wat die eerste in sy Für Alina in 1976 gebruik is en later weer in Spiegel im Spiegel in 1978.[1] Dit is 'n eenvoudige styl wat deur Pärt se ondervinding met koraalgesang beïnvloed is.

Verwysings

wysig
  1. "Arvo Pärt on the Unisa menu this Sunday". LitNet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 14 Junie 2017.

Verdere leesstof

wysig
  • Paul Hillier. Arvo Pärt (Oxford Studies of Composers). Oxford: Oxford University Press, 1997. ISBN 0-19-816616-8
  • Engelhardt, Jeffers: "Review: 'Solfeggio per coro'; 'Cantate Domino canticum novum'; 'Missa syllabica'; 'Sarah Was Ninety Years Old'; and Others." Notes 57/4 (2001): 987–993.

Eksterne skakels

wysig