Tjark
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tjark is 'n ou Duitse manlike voornaam van Friesiese oorsprong en ´n variant van die naam Dietrich. Ander variasies is Thiadric, Tiark, Tjerk, Thiark en Tyark.[1]
Oorsprong en betekenis
wysigTjark of Tjerk is 'n Friesiese vorm van Dietrich, wat veral in Oos-Friesland en in Nederland voorkom. Die oorsprong en betekenis daarvan stem ooreen met Dietrich (Oudhoogduits diot, "volk" en rīhhi, "magtige"). In die 16de eeu is Tyarck ook as 'n vroulike voornaam gebruik (1525 in Hamswehrum).[1]
Bekende naamdraers
wysig- Tjark Bartels (* 1969), Duitse politikus
- Tjark Bernau (* 1981), Duitse akteur
- Tjark Bergen (1845–1866), Duitse matroos
- Tjark Müller (* 1993), Duitse sokkerspeler
- Tjark Nagel (* 1952), Duitse perdesprongruiter
- Tjerk Westerterp (* 1930), Nederlandse politikus en joernalis
- Tjark Wölk (2009) Deutscher Profi Sportler