Tjop
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die woord tjop kan na een van die volgende verwys:
- Tjop (vleis), 'n vleissnit.
- Dop & Tjop, 'n drankie en 'n stukkie vleis tydens 'n braai.
- Tjop-tjop, om iets vinnig af te handel.
- Tjop, 'n idioot. Byvoorbeeld: "Jy is 'n tjop!"