Toepolef Tu-22M

Russiese supersoniese bomwerper

Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie met die NAVO-verslagnaam Backfire. Dit het oor swaaivlerke beskik en het die Toepolef Tu-22 vervang. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.

Toepolef Tu-22M
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Toepolef
Nooiensvlug 30 Augustus 1969
Vrygestel 1972
Hoofgebruiker Sowjetlugmag (histories)
Russiese Lugmag
Vervaardig 1967 - 1969
Aantal gebou 497

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die Toepolef Tu-22M-3:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Straalmotor
Vervaardiger Kuznetsov NK-2512MV turbowaaier
Kraglewering per motor 25 051 kg stukrag
Vlerkspan 34,28 m
Lengte 42,46 m
Hoogte 11,05 m
Vlerkoppervlakte 175,8 m2
Maks. opstygmassa 124 000 kg
Maks. snelheid 2 000 km/h
Operasionele hoogte 13 226 m
Togafstand 4 000 km
Klimvermoë 15 meter per sekonde
Bewapening Een 23mm kanon in die stert,
maksimum bomvrag van 24 000 kg
of drie Kh-22 missiele