Tom Holland (akteur)
Engelse akteur
Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996)[1] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee 2019). Tom Holland is een van die kortste akteurs in hollywood met 'n hoogte van 1,73 meter. [2]
Tom Holland | |
Holland in 2016
| |
Geboortenaam | Thomas Stanley Holland |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1996 Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Ouers | Dominic Holland |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigHolland is gebore in Kingston upon Thames, Londen,[3] seun van Nicola Elizabeth (née Frost), 'n fotograaf, en Dominic Holland, 'n komediant en skrywer.[4]
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ Profile, tribute.ca; accessed 24 Junie 2015.
- ↑ "Tom Holland's Height is 1.73m & He is NOT SHORT But of Average Height" Geargiveer 18 November 2022 op Wayback Machine, mixxerly.com, 18 November 2022.
- ↑ "Person Details for Thomas Stanley Holland, "England and Wales Birth Registration Index, 1837-2008" — FamilySearch.org". familysearch.org (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
- ↑ "Meet Tom Holland... the 16-year-old star of The Impossible", standard.co.uk, 20 Desember 2012.