Tony Burton
Amerikaanse akteur
Tony Burton (23 Maart 1937 – 25 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Rocky (1976), Rocky IV (1985), en Rocky Balboa (2006).
Tony Burton | |
Geboortenaam | Anthony Mabron Burton[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1976: Assault on Precinct 13
- 1976: Rocky
- 1978: Blackjack
- 1985: Rocky IV
- 1995: Fatal Choice
- 1997: Farticus
- 2003: Exorcism
- 2006: Rocky Balboa
Televisiereekse
wysig- 1981: Fitz and Bones
- 1987: Frank's Place
Televisierolprente
wysig- 1980: Scared Straight! Another Story
- 1985: Heart of a Champion: The Ray Mancini Story
- 1986: Oceans of Fire
- 2011: The Rocky Saga: Going the Distance
Video's
wysig- 1995: Cyber-Tracker 2
- 1995: Private Obsession
- 2007: Boxing Bloopers