Tatchakorn Yeerum (Thai: ทัชชกร ยีรัมย์; RTGS: Thatchakon Yiram; uitgespreek [tʰát.t͡ɕʰā.kɔ̄ːn jīː.rām]; voorheen Phanom Yeerum (Thai: พนม ยีรัมย์;  [pʰā.nōm jīː.rām]); gebore op 5 Februarie 1976), internasionaal beter bekend as Tony Jaa en in Thailand as Jaa Phanom (Thai: จา พนม; RTGS: Cha Phanom;  [t͡ɕāː pʰā.nōm]), is 'n Thaise vegkunstenaar, akteur, aksie-choreograaf, stuntman, regisseur en Boeddhistiese monnik. Sy films sluit in Ong-Bak: Muay Thai Warrior (2003), Tom-Yum-Goong (2005), Ong Bak 2: The Beginning (2008), Furious 7 (2015), SPL II: A Time for Consequences (2015), en Paradox (2017).

Eksterne skakels

wysig