Tony Kushner
Anthony Robert "Tony" Kushner (gebore 16 Julie 1956) is 'n Amerikaanse dramaturg en draaiboekskrywer.
Tony Kushner | |
---|---|
Tony Kushner in 2016 | |
Gebore | Anthony Robert Kushner 16 Julie 1956 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Alma mater | Columbia-universiteit New York-universiteit |
Beroep | Dramaturg en draaiboekskrywer |
Eggenoot | Mark Harris (2008–hede) |
Ouer(s) | Sylvia (née Deutscher) en William David Kushner |
Hy ontvang die Pulitzerprys vir Drama in 1993 vir sy toneelstuk Angels in America. Hy het die draaiboek vir die 2005 rolprent Munich saam met Eric Roth geskryf, en het alleen ook die draaiboek vir Lincoln (2012) geskryf.
Kushner het in 2013 die National Medal of Arts van President Barack Obama ontvang.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tony Kushner.
- (en) Tony Kushner in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Tony Kushner in die Internet-Broadway-databasis