Tool
Amerikaanse musiekgroep
Tool is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Los Angeles, Kalifornië. Gestig in 1990, die groep behels tromspler Danny Carey, kitaarspeler Adam Jones, en sanger Maynard James Keenan.
Tool | |
---|---|
Tool in 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Genres | Progressiewe metal |
Jare aktief | 1990–present |
Webwerf | toolband |
Lede
wysigHuidige lede
- Maynard James Keenan – voorsang (1990–nou)
- Adam Jones – kitaar (1990–nou)
- Danny Carey – tromme (1990–nou)
- Justin Chancellor – baskitaar (1995–nou)
Voormalige
- Paul D'Amour – baskitaar (1990–1995)
Diskografie
wysig- 1993: Undertow
- 1996: Ænima
- 2001: Lateralus
- 2006: 10,000 Days
- 2019: Fear Inoculum
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikiquote het aanhalings in verband met Tool |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tool. |