Toros Universiteit
Toros Universiteit is 'n onlangs gestigte universiteit in Mersin, Turkye.
Toros Universiteit | |
---|---|
Toros Üniversitesi | |
Leuse: | Beyond Education, Into Life |
Gestig: | 23 July 2009 |
Tipe: | Privaat |
Ligging: | Mersin, Turkye |
Webtuiste: | www |
Dit is amptelik gestig op 23 Julie 2009 deur die Mersin Onderwys Stigting (Sjabloon:Lang-tr), 'n stigting gestig 40 jaar gelede en aktief in die stigting van hoërskole. Dit is 'n private nie-wins (Sjabloon:Lang-tr) universiteit. Dit is vernoem na die Taurus-Berge, 'n bergreeks wat strek vanaf oos na wes in die suide van Turkye.
Vandag, is daar twee universiteite in Mersin Provinsie; Mersin Universiteit is 'n openbare universiteit en Çağ Universiteit is nog 'n private universiteit.
Akademiese eenhede van Toros Universiteit
wysigTans is die eenhede van die universiteit is soos volg[1]
- Skool vir Ingenieurswese
- Rekenaar-Ingenieurswese
- Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese
- Industriële Ingenieurswese
- Sagteware-Ingenieurswese
- Die skool van Ekonomiese, Administratiewe en Sosiale Wetenskappe
- Ekonomie
Beplande eenhede
wysig- Die skool van kommunikasie
- Die skool van Kunste
- Die skool van Tegnologie en bestuur
- Die skool van buitelandse tale
Navorsing & Ontwikkeling Laboratoriums
wysig- Nanomaterial Produksie Laboratorium (http://www.pesti.net)
Verder, nagraadse skole en 'n professionele skool, sowel as 'n paar ander departemente van die Skool vir Ingenieurswese en die Skool van Ekonomiese, Administratiewe en Sosiale Wetenskappe, is onder die beplanning.
Verwysings
wysig- ↑ "Universiteit Akademiese Eenhede bladsy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2012. Besoek op 23 November 2017.