Tortelduif
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tortelduif kan verwys na:
- Europese tortelduif, 'n duif wat in Europa en die Midde-Ooste voorkom en in suidelike Afrika oorwinter.
- Gewone tortelduif oftewel Kaapse tortelduif, 'n duif wat in Suider- en Oos-Afrika voorkom.
- Groot-rooioogtortelduif oftewel grootringduif, 'n duif wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.
- Rooioogtortelduif, 'n duif wat in noordelike Suider-Afrika voorkom.