Toyota FJ Cruiser
Die Toyota FJ Cruiser is 'n retrogestileerde sportnutsvoertuig wat se stilering op die ou FJ40 Land Cruiser geskoei is.[1]
2007 Toyota FJ Cruiser | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota |
Produksie | Januarie 2006–huidig |
Montering | Japan: Hamura, Tokio, (Hino) China: Guangzhou |
Ontwerper | Jin Won Kim (2002) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportnutsvoertuig |
Bakstyl | 2+2-deur SNV |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf of vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 4.0 L 1GR-FE V6 |
Ratkas | 6-gang handrat 5-gang outomaties |
Lengte | 4 671 mm |
Breedte | 2007-09: 1 895 mm 2010-: 1 905 mm |
Hoogte | 1 811 mm (2WD) 1 829 mm (4WD) |
Massa | 1 837 kg (2WD) 1 946 kg (4WD handrat) 1 948 kg (4WD outomaties) |
Asafstand | 2 690 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Toyota 4Runner Toyota Tacoma Toyota Hilux Toyota Land Cruiser Prado |
Verwysings
wysig- ↑ Edsall, Larry (2006). Toyota FJ Cruiser. Motorbooks. p. 144. ISBN 0-7603-2443-3.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |