Trevenna, Pretoria

Trevenna is 'n ou voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit lê langs Sunnyside, direk oos van die sentrum van die stad. Die hoofkantoor van die Departement van Handel en Nywerheid is hier geleë.

Trevenna
Trevenna is in Gauteng
Trevenna
Trevenna
 Trevenna se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′01.6″S 28°12′03.8″O / 25.750444°S 28.201056°O / -25.750444; 28.201056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal0,23 km2 (0,09 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 176
 • Digtheid9 461/km2 (24 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1,42%
 • Indiërs/Asiërs0,46%
 • Bruin mense1,56%
 • Swart mense96,55%
 • Ander0,01%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 18,70%
 • Venda 15,52%
 • Engels 10,75%
 • Tswana 10,52%
 • Ander 44,51%

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Trevenna". Sensus 2011.