Troels Munk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Troels Munk (25 Julie 1925 – 29 Augustus 2016) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kampen mod uretten (1949), Spion 503 (1958), en Suzanne og Leonard (1984).
Troels Munk | |
Geboorte | 25 Julie 1925 |
---|---|
Sterfte | 29 Augustus 2016 (op 91) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1949: Kampen mod uretten
- 1956: Penge med posten
- 1958: Spion 503
- 1984: Suzanne og Leonard
Televisiereekse
wysig- 1982: Udvikling
Televisierolprente
wysig- 1963: Tartuffe
- 1966: Ned med kulturen
- 1970: De usynlige