Tsarisberge
Bergreeks in Namibië
Die Tsarisberge is 'n bergreeks in die Hardapstreek van Namibië. Dit lê noord en suid van die hoofweg C19, oos van Maltahöhe.[1] Die Tsarisberge is ongeveer 100 kilometer lank en tot 25 kilometer breed.
Die kruising van die bergreeks is die maklikste via die Tsarishoogtepas. Ten weste van die bergreeks is die NamibRand- privaat reservaat.
Sin ook
wysig- Lys van berge in Namibië