Tsendzerivier
Die Tsendzerivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Tsendzerivier Tsendse | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 305 m |
Koördinate: 23°46′32.5″S 31°32′39″O / 23.775694°S 31.54417°O |
Die rivier vloei suid-suidooswaarts in die sentrale gedeelte van die Krugerwildtuin. Die hoofpad tussen Mopani- en Letaba-ruskamp volg grootliks die rigting van die Tsendzerivier met heelwat omritte (loops) wat tot teenaan die oewer strek.
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Tsendzerivier se samevloei met die Letabarivier by Geonames.org (cc-by)