Tshabalala
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tshabalala is 'n Suid-Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
- Mandoza (1978-2016), verhoognaam van Suid-Afrikaanse musiekster Mduduzi Tshabalala.
- Manto Tshabalala-Msimang (1940-2009), Suid-Afrikaanse Minister van Gesondheid (1999-2008).
- Siphiwe Tshabalala (1984-), Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- Tshabalala, 'n landelike nedersetting in Mbombela Plaaslike Munisipaliteit.