Tshane
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tshane is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik of Botswana. It is situated in Kalahari semiwoestyn en word bedien deur die Tshane-lughawe. Die nedersetting het 'n laerskool en die bevolking het 858 getel tydens die 2001 sensus.[1]
Tshane | |
---|---|
Koördinate: 24°01′01″S 21°52′08″O / 24.01694°S 21.86889°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadidistrik |
Bevolking | |
• Totaal | 858 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Tshane word omring deur 'n paar kleiner nedersettings, nl. Lehututu, Hukuntsi en Lokwabe. Die digsbevolkte plek is Lehututu met twee laerskole, 'n sekondêre skool en Matcheng Bridgate skool. Byna alle toeriste besoek Lehututu vir akkommodasie en ontspanning, want daar is 'n hotel en nagklub op die dorpie.
Verwysings
wysig- ↑ "Distribution of population by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2007. Besoek op 20 Desember 2007.