Tsjerkessk
Tsjerkessk (Russies: Черке́сск) is die hoofstad van die Republiek van Karatsjai-Tsjerkessië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2013 was 126 206.
Tsjerkessk Черкесск | |
---|---|
Stad | |
Die ligging van Karatsjai-Tsjerkessië in Rusland | |
Koördinate: 44°13′N 42°03′O / 44.217°N 42.050°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Karatsjai-Tsjerkessië |
Stigting | 1825 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Roeslan Tambijef |
Bevolking | |
• Totaal | 126 206 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjerkessk.