Tsjoerkin (Russies: Чуркин) is 'n nedersetting in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die meerderheid van die inwoners is Moslems, maar daar is 'n Ortodokse Christelike klooster op die dorpie.

Tsjoerkin

Чуркин
Nedersetting
'n Wingerd in Tsjoerkin
'n Wingerd in Tsjoerkin
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Tsjoerkin is in Astrachan-oblast
Tsjoerkin
Tsjoerkin
Die ligging van Tsjoerkin in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°18′23″N 48°43′14″O / 46.30639°N 48.72056°O / 46.30639; 48.72056
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal58
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416184

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 was daar 60 inwoners op Tsjoerkin, van wie 44 Kasakke (73,3%) en 16 Russe (26,7%) was.[1]

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 10 Julie 2023.