Tsjoewasjiese Wikipedia

Tsjoewasjiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-cv.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tsjoewasjies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL cv.wikipedia.org

Die Tsjoewasjiese Wikipedia is die Tsjoewasjiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Dit het tans ongeveer 44 600 artikels, en is die 98ste grootste Wikipedia.