Tuisbly
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tuisbly is 'n treinstasie tussen Belfast en Dullstroom. Die stasie het volgens oorlewering sy naam te danke aan 'n man wat nie die spoorwegrooster kon lees nie, en as 'n gevolg daarvan die trein gereeld gemis het.[1]
Verwysings
wysig