Tyler Alvarez
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tyler Alvarez (gebore 25 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Pretenders (2018) en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013), The Fosters (2013), en American Vandal (2017).
Tyler Alvarez | |
Geboortenaam | Tyler Sage Alvarez |
---|---|
Geboorte | 25 Oktober 1997 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2018: The Pretenders
- John Henry
Televisiereekse
wysig- 2013: Orange Is the New Black
- 2013: The Fosters
- 2014: Every Witch Way
- 2017: American Vandal
Televisierolprente
wysig- 2014: Every Witch Way: Spellbound
- 2017: High School Lover