Tyler Barnhardt
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tyler Barnhardt (gebore 16 Januarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Scorpion (2014), Bull (2016), Underground (2016), en 13 Reasons Why (2019).
Tyler Barnhardt | |
Geboortenaam | Tyler Davis Barnhardt |
---|---|
Geboorte | 16 Januarie 1993 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigTelevisiereekse
wysig- 2014: Scorpion
- 2016: Bull
- 2016: Underground
- 2018: The Passage
- 2019: 13 Reasons Why