Ugo Cavallero
Italiaanse generaal (1880-1943)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ugo Cavallero (20 September 1880 - 13 September 1943) was 'n Italiaanse bevelvoerder voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy was 'n ontvanger van die Ridderskruis van die Ysterkruis van Nazi-Duitsland.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ugo Cavallero.