Ultramaryn
#120A8F |
Ultramaryn is 'n diep blou kleur en 'n pigment wat oorspronklik gemaak is deur lasuursteen te verpoeier. Nadat gevind is dat dit te duur raak, is begin om dit sinteties te vervaardig.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word ultramaryn soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #120A8F |
RGB-kleurmodel | (18, 10, 143) |
CMYK | (100, 90, 4, 1) |
HSV | (244°, 93%, 56%) |
Sien ook
wysig