Universidade do Estado de Minas Gerais
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Universiteit van Minas Gerais (Portugees: Universidade do Estado de Minas Gerais of UEMG) is 'n universiteit geleë in Belo Horizonte, Minas Gerais, Brasilië.[1]
Universidade do Estado de Minas Gerais | |
---|---|
Kampus van die Universidade do Estado de Minas Gerais | |
Gestig: | 1989 |
Tipe: | Openbare nasionale universiteit |
Befondsing: | R$ 63 349 156,24 (2011) |
Rektor: | Dijon de Moraes Junior |
Personeel: | 1 418 (2004) |
Studentetal: | 23 008 (2004) |
Voorgraadse studente: | 21 677 (2004) |
Nagraadse studente: | 1 331 (2004) |
Ligging: | Belo Horizonte, Barbacena, Carangola, Diamantina, Frutal, João Monlevade, Lavras, Passos, Poços de Caldas, Ubá, Minas Gerais, Brasilië |
Webtuiste: | uemg.br |
Dit is in 1989 gestig.
Verwysings
wysig- ↑ (pt) UEMG divulga lista de aprovados no vestibular 2006[dooie skakel], Minas On-Line, 2 de janeiro de 2009
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Universidade do Estado de Minas Gerais.
- (pt) UEMG se webtuiste