Universiteit Paris Cité

Die Universiteit Paris Cité (ook bekend as Université Paris Cité) is 'n universiteit geleë in die Franse stad Parys. Dit is die resultaat van die samesmelting van die universiteite van Paris Descartes en Diderot in 2019.[1]

Universiteit Paris Cité
Université Paris Cité

Gestig:2019
Tipe:Openbare universiteit
President:Édouard Kaminski
Personeel:7 200
Studentetal:51 680
Ligging:Parys, Vlag van Frankryk Frankryk
Webtuiste:https://u-paris.fr

Die Universiteit van Parys het drie fakulteite:

  • Fakulteit Gesondheidswetenskappe (la Faculté de Santé)
  • Fakulteit Sosiale Wetenskappe en Geesteswetenskappe (la Faculté des Sociétés et Humanités)
  • Fakulteit Natuurwetenskappe (la Faculté des Sciences).

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig