Universiteit Parys-Nanterre
Die Universiteit Parys-Nanterre (ook bekend as Université Paris-Nanterre) is 'n universiteit in Nanterre, Frankryk wat in 1964 gestig is.[1]
Universiteit Parys-Nanterre | |
---|---|
Université Paris-Nanterre | |
Gestig: | 1964 |
Tipe: | Openbare universiteit |
President: | Philippe Gervais-Lambony |
Personeel: | 2 000 |
Studentetal: | 34 000 |
Ligging: | Nanterre, Frankryk |
Bynaam: | UPX |
Webtuiste: | www |
Bekende gegradueerdes
wysig- Marc Fleurbaey, Franse ekonoom wat spesialiseer in ekonomie van welsyn en normatiewe ekonomie
- Emmanuel Macron, Franse politikus
- Nicolas Sarkozy, president van Frankryk vanaf 16 Mei 2007 tot 15 Mei 2012
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- (fr) (en) - Die universiteit se webwerf