Universiteit Parys-Saclay
Die Universiteit Parys-Saclay (ook bekend as Université Paris-Saclay) is 'n universiteit in Gif-sur-Yvette, Frankryk wat in 2015 gestig is.[1]
Universiteit Parys-Saclay | |
---|---|
Université Paris-Saclay | |
Gestig: | 2015 |
Tipe: | Openbare universiteit |
President: | Sylvie Retailleau |
Personeel: | 9 000 |
Studentetal: | 48 000 |
Ligging: | Gif-sur-Yvette, Frankryk |
Bynaam: | UPSa |
Webtuiste: | http://www.universite-paris-saclay.fr |
Sedert Oktober 2023 is die universiteit 'n vennoot van IPSA vir dubbelgrade in lugvaart.[2]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- (fr) (en) - Die universiteit se webwerf