Universiteit van Hawaii
Die Universiteit van Hawaii in Manoa (Engels: University of Hawaiʻi at Mānoa) is 'n openbare universiteit met sy kampus in die voorstad Manoa van Honolulu, in die Amerikaanse staat Hawaii. Die universiteit is in 1907 gestig as die College of Agriculture and Mechanical Arts en in 1920 herdoop na College of Hawaiʻi. In 1921 ontvang die universiteit sy huidige naam. Die universiteit behoort tot die Universiteit van Hawaï-stelsel.
Universiteit van Hawaï in Manoa | |
---|---|
Die leuse van die skool is: Ma luna a'e o na lahui a pau ke ola o ke kanaka (verhewe bo alle nasies is die menslikheid).
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf
Wikimedia Commons bevat media in verband met Universiteit van Hawaii. |
21°17′49.2″N 157°49′1.2″W / 21.297000°N 157.817000°W
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal.