Utrecht (munisipaliteit)
Nederlandse munisipaliteit
(Aangestuur vanaf Utrecht (stad))
- Vir die artikel oor die Suid-Afrikaanse dorp, sien Utrecht (Boererepubliek).
Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van sowat 368 000 in 2023 en 'n oppervlakte van 99 km². Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n Eredivisie sokkerspan (FC Utrecht) en 'n universiteit (die Universiteit Utrecht).
Utrecht | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Administratiewe gewes | Utrecht (provinsie) |
Koördinate | 52° 05 '20' N 05° 06' 56' E |
Stigting | 50 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 99,21 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2022) | 361 686 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 855/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester (party) | Sharon Dijksma (PvdA) |
Amptelike webwerf | www.utrecht.nl |
Wikimedia Commons | Utrecht |
In die tyd van die Romeinse Ryk was die stad as castellum Traiectum beken.
Bekende boorlinge
wysig- Herman van Veen (1945), sanger, regisseur, skrywer en akteur