Vaires-sur-Marne
Vaires-sur-Marne is 'n Franse gemeente geleë in die departement Seine-et-Marne in die Île-de-France-streek.[1]
Vaires-sur-Marne | |
---|---|
Koördinate: 48°52′23.823″N 2°38′23.385″O / 48.87328417°N 2.63982917°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Île-de-France |
Département | Seine-et-Marne |
Arrondissement | Vaires-sur-Marne |
Regering | |
• Burgemeester | Edmonde Jardin |
Webwerf | vairessurmarne.com |
Vaires-sur-Marne is die westelike punt van die LGV Est, wat Vendenheim (naby Straatsburg) bereik[2]. Die Vaires-Torcy-stasie het spoorverbindings na Meaux en Parys.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Le franchissement du canal de l'Ourcq par la LGV Est Européenne
- ↑ "De la gare de l'Est à Vaires-sur-Marne". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2023. Besoek op 7 Maart 2023.
- ↑ Vaires-sur-Marne (Seine-et-Marne)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vaires-sur-Marne.
- (fr) Amptelike webwerf van Vaires-sur-Marne