Veendam
Veendam is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die noordooste van Nederland. Die dorp Veendam is in 1655 gestig as veenkolonie.
Veendam Veendaam | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Veendam in Groningen-provinsie | |
Kaart van Veendam-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°6′N 6°53′O / 53.100°N 6.883°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Regering | |
• Burgemeester | Sipke Swierstra (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,68 km2 (30,38 vk. myl) |
• Land | 76,00 km2 (29,34 vk. myl) |
• Water | 2,68 km2 (1,03 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 419 |
• Digtheid | 348/km2 (900/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9631, 9641–9642, 9644–9646, 9648 |
Skakelkodes | 0598 |
Bestuurlike sentrum | Veendam (dorp) |
Webwerf | www.veendam.nl/ |
Plekke
wysigDie volgende plekke is in Veendam geleë: Bareveld (gedeeltelik), Borgercompagnie (gedeeltelik), Ommelanderwijk, Tripscompagnie, Veendam, Wildervank en Zuidwending.
Naburige munisipaliteite
wysigMidden-Groningen | ||
Pekela | ||
Aa en Hunze (DR) | Stadskanaal |