Velcro
Velcro® is 'n stelsel vir die verbinding van voorwerpe, gewoonlik stukke materiaal.
Velcro Companies | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | |
Hoofkantoor | Verenigde Koninkryk |
Gebied bedien | wêreldwyd |
Industrie | Vervaardiging |
Produkte | Haak en lus hegstukke |
Webwerf | www.velcro.com |
Velcro is in 1948 deur George de Mestral, 'n Switserse ingenieur, uitgevind. Hy het op die idee gekom toe hy gekyk het na die saadpeul van die klitskruid (Arctium lappa) wat aanhou klou het aan sy hond gedurende hulle daaglikse stap deur die Alpe.
Die uitvinding is vernoem na die Franse woorde velour, betekende 'fluweel', en crochet, wat 'hakie' beteken.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Velcro.
- (en) Amptelike webwerf