Verduistering
'n Verduistering is die bedekking van 'n ster deur 'n ander hemelliggaam. In die algemene taalgebruik verwys die terme "eklips" of "verduistering" meestal na 'n sons- of maansverduistering.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Verduistering.
- (en) Fotos van verduisterings