Veroneesgroen
#40826D |
Veroneesgroen is 'n blou-groen pigmentkleur, 'n gehidreerde kroom(III)oksied. Die skakering is meer groen as blou, en is donkerder as lentegroen, die kleur tussen groen en siaan op die kleurwiel. Viridiaan neem sy naam van die Latynse viridis, wat groen beteken.
Die eerste aangetekende gebruik van viridian as 'n kleurnaam in Engels, was omstreeks die 1860s.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word veroneesgroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #40826D |
RGB-kleurmodel | (64, 130, 109) |
CMYK | (76, 30, 63, 11) |
HSV | (161°, 51%, 51%) |
Sien ook
wysig