Vesoul
Vesoul is 'n Franse stad van die gewes (région) Boergondië-Franche-Comté en die prefektuur van die département Haute-Saône met 'n bevolking van 19 000 inwoners in 2010.
Vesoul | |
---|---|
Koördinate: 47°37′23″N 6°09′21″O / 47.62306°N 6.15583°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Boergondië-Franche-Comté |
Département | Haute-Saône |
Arrondissement | Vesoul |
Kanton | Vesoul-1, Vesoul-2 |
Regering | |
• Burgemeester | Alain Chrétien |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,07 km2 (3,5 vk. myl) |
Hoogte | 213–375 m (220–720 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 19 404 |
• Digtheid | 2 139/km2 (5 540/vk. myl) |
Poskode | 70000 |
Skakelkodes | 70550 |
Webwerf | vesoul.fr |