Vestervig
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vestervig is ’n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek in die Thisted-munisipaliteit. Dit het 658 inwoners (2011). Dit het ’n groot kerk, die Vestervig Abdy, wat as katedraal tot 1130 gedien het.
Vestervig | |
---|---|
Kerk in Vestervig | |
Koördinate: 56°44′44″N 8°19′04″O / 56.74556°N 8.31778°O | |
Land | Denemarke |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Thisted |
Bevolking | |
• Totaal | 658 |