Vetrivier

Die Vetrivier (Engels: Vet River) is 'n sytak van die Vaalrivier. Dit ontspring tussen Marquard en Clocolan in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die Erfenisdam is in die Vetrivier gebou. Die Vetrivier verskaf water aan Theunissen en vloei verby Hoopstad voor dit in die Bloemhofdam uitmond.

Vetrivier (monding)
Die Bloemhofdam
Die Bloemhofdam
Hoofrivier Vaalrivier
Sytak -links Sandrivier, Taaibosspruit
Monding Bloemhofdam
Vaalrivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Oorsprong-hoogte 1 269 m (4 163 voet)
Monding-hoogte 1 241 m (4 072 voet)
Ligging van Vetrivier (monding) op 'n kaart (Vrystaat)
Vetrivier (monding)
Vetrivier (monding)
Koördinate: 27°41′S 25°40′O / 27.683°S 25.667°O / -27.683; 25.667Koördinate: 27°41′S 25°40′O / 27.683°S 25.667°O / -27.683; 25.667

SytakkeWysig