Vetrivier
(Aangestuur vanaf Vetrivier (Vrystaat, lat -28,51, long 26,78))
Die Vetrivier (Engels: Vet River) is 'n sytak van die Vaalrivier. Dit ontspring tussen Marquard en Clocolan in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die Erfenisdam is in die Vetrivier gebou. Die Vetrivier verskaf water aan Theunissen en vloei verby Hoopstad voor dit in die Bloemhofdam uitmond.
Vetrivier (monding) | |
---|---|
Die Bloemhofdam
| |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Hoofrivier | Vaalrivier |
Sytak -links | Sandrivier, Taaibosspruit |
Monding | Bloemhofdam Vaalrivier |
Oorsprong-hoogte | 1 269 m (4 163 voet) |
Monding-hoogte | 1 241 m (4 072 voet) |
Koördinate: 27°41′S 25°40′O / 27.683°S 25.667°O |
Sytakke
wysig- Die Sandrivier sluit by Tierfontein by die Vetrivier aan. 28°05′31″S 26°24′51″O / 28.092°S 26.41409°O
- Die Taaibosspruit sluit net onderkant die Erfenisdam by die Vetrivier aan. 28°28′56″S 26°41′32″O / 28.4823°S 26.6921°O