Victor Moore
Amerikaanse akteur (1876 - 1962)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Victor Moore (24 Februarie 1876 – 23 Julie 1962) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Swing Time (1936), Make Way for Tomorrow (1937), It Happened on Fifth Avenue (1947), en The Seven Year Itch (1955).
Victor Moore | |
Geboortenaam | Victor Frederick Moore |
---|---|
Geboorte | 24 Februarie 1876 |
Sterfte | 23 Julie 1962 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: Chimmie Fadden Out West
- 1915: Snobs
- 1916: The Clown
- 1916: The Race
- 1930: Dangerous Nan McGrew
- 1930: Heads Up
- 1934: Romance in the Rain
- 1936: Swing Time
- 1936: Gold Diggers of 1937
- 1937: Make Way for Tomorrow
- 1937: Meet the Missus
- 1937: We're on the Jury
- 1937: She's Got Everything
- 1938: This Marriage Business
- 1941: Louisiana Purchase
- 1943: The Heat's On
- 1943: Riding High
- 1943: True to Life
- 1944: Carolina Blues
- 1947: It Happened on Fifth Avenue
- 1949: A Kiss in the Dark
- 1952: We're Not Married!
- 1955: The Seven Year Itch