Victoria van Sakse-Koburg en Gotha
(Aangestuur vanaf Victoria, kroonprinses)
Prinses Victoria (Victoria Adelaide Mary Louisa; 21 November 1840 – 5 Augustus 1901) was die oudste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná haar man se dood het sy algemeen bekend geword as keiserin Frederik (of in Duits: "Kaiserin Friedrich").
Victoria van Pruise | |
---|---|
Duitse keiserin; Koningin van Pruise; Princess Royal | |
Volle naam | Victoria Adelaide Mary Louise |
Eggenoot | Friedrich III van Duitsland |
Kinders | Willem II, Duitse keiser Charlotte, die Hertogin van Sakse-Meiningen Prins Heinrich Prins Sigismund Prinses Viktoria Prins Waldemar Sophie, Koningin van Griekeland Prinses Margarethe |
Titels | Duitse keiserin Koningin van Pruise Kroonprinses |
Huis | Hohenzollern Sakse-Koburg en Gotha |
Vader | Albert van Sakse-Koburg en Gotha |
Moeder | Victoria van die Verenigde Koninkryk |
Gebore | 21 November 1840; Buckingham-paleis, Londen |
Oorlede | 5 Augustus 1901; Friedrichshof-kasteel, Cronberg im Taunus, Duitsland |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel en:Victoria, Princess Royal
- Thomas Weiberg: … wie immer Deine Dona. Verlobung und Hochzeit des letzten deutschen Kaiserpaares. Isensee-Verlag, Oldenburg 2007, ISBN 978-3-89995-406-7.