Victoria Horne (1 November 1911 – 10 Oktober 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Crimson Key (1947), The Ghost and Mrs. Muir (1947), Abbott and Costello Meet the Killer, Boris Karloff (1949), en Harvey (1950).

Victoria Horne
Geboorte (1911-11-01)1 November 1911
Sterfte 10 Oktober 2003 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1945: Secret Agent X-9
  • 1947: The Crimson Key
  • 1947: The Ghost and Mrs. Muir
  • 1949: Abbott and Costello Meet the Killer, Boris Karloff
  • 1950: Harvey

Eksterne skakelsWysig