Victoria Mallory (20 September 1949 – 30 Augustus 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Young and the Restless (1973) en Santa Barbara (1984).

Victoria Mallory
Geboortenaam Victoria Morales
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 1973: The Young and the Restless
  • 1984: Santa Barbara

TelevisierolprenteWysig

  • 1977: After Hours: Singin', Swingin' and All That Jazz
  • 1996: Unabomber: The True Story

Eksterne skakelsWysig