Maak hoofkeuseskerm oop

Victoria Pedretti (gebore 23 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Once Upon a Time in Hollywood (2019) en in die televisiereeks The Haunting of Hill House (2018).

Victoria Pedretti
Geboortenaam Victoria Pedretti
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2014–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2019: Once Upon a Time in Hollywood

TelevisiereekseWysig

  • 2018: The Haunting of Hill House

Eksterne skakelsWysig