Vijayawada
stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj
Vijayawada (Telugu: విజయవాడ), vroeër: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met 'n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna-rivier naby die Golf van Bengale geleë.
Vijayawada విజయవాడ Bezawada | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 16°31′08″N 80°37′17″O / 16.51889°N 80.62139°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Andhrapradesj |
Distrik | NTR |
Oppervlak | |
• Totaal | 261 km2 (101 vk. myl) |
Hoogte | 536 m (1 759,50,38 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 048 240 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 520 XXX |
Skakelkodes | 91-866-XXX XXXX |
Webwerf | ourvmc.org |