Villarrobledo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Villarrobledo is 'n Spaanse stad en munisipaliteit in die provinsie Albacete, wat deel uitmaak van die outonome gewes Kastilië- La Mancha.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Kastilië-La Mancha |
Provinsie | Albacete |
Koördinate | 39°16′N 02°36′O / 39.267°N 2.600°O |
Gestig op | 1292 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 862,41 vk km |
Hoogte bo seevlak | 721 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 26 485 |
- Bevolkingsdigtheid | 30,71 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Simón Valentín Bueno Vargas |
Amptelike webwerf | villarrobledo.com |
Villarrobledo spog met een van die wêreld se grootste wingerde met 'n oppervlak van meer as 30 000 hektaar en 48 miljoen wingerdstokke. 'n Ander belangrike produk van die plaaslike landbou, wat ook uitgevoer word, is die Manchego-kaas. Nywerhede sluit metallurgie en logistiek in.
Bekende feeste in Villarrobledo is die plaaslike karnaval, die Viña-fees met rockmusiekkonserte en die Heilige Week.
Galery
wysig-
Círculo Mercantil e Industrial
-
Renacentist Portic of San Blas
-
Viña Rock Festival
-
Gothic Portic of San Blas
-
Church of Moharras
-
La Encantá Hill
-
Manor
-
Carnival's Chirigota
-
Cristo de las Injurias
-
Jesús de Medinaceli (Holy Week)
-
Círculo Mercantil's Dome
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Villarrobledo. |