Virginia Beach, Virginië
Virginia Beach is die grootste stad in die deelstaat Virginië. Die stad is op die suidoostelike kus van Virginië aan die Atlantiese Oseaan geleë. Die stad is in 1906 gestig en drasties vergroot toe dit met Princess Anne County in 1963 saamgesmelt het. Die stad se ekonomie is gebaseer op toerisme, handel, landbou en vissery.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Virginië |
County | Princess Anne |
Koördinate | 36°50′N 76°5′W / 36.833°N 76.083°W |
Stigting | 1906 |
Inkorporasie | 1963 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 290 vk km |
Hoogte bo seevlak | 6 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 448 479 |
- Bevolkingsdigtheid | 347,7/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Will Sessoms (R) |
Amptelike Webwerf | vbgov.com |
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, volume 23, bladsy 167.